Nikephoros II Phokas

Nikephoros II
Keiser van die Bisantynse Ryk

Bewind 16 Augustus 963 – 10–11 Desember 969
Volle naam Nikephoros Phokas
Dinastie Masedoniese
Gebore Omstreeks 912
Oorlede 10–11 Desember 969
Voorganger Romanos II
Opvolger Johannes Tzimiskes
Eggenote Onbekend
Theophano
Vader Bardas Phokas

Nikephoros II Phokas (Grieks: Νικηφόρος Β΄ Φωκᾶς; omstreeks 912 – 10/11 Desember 969) was die Bisantynse keiser van 963 tot met sy dood in 969. Sy militêre prestasies het bygedra tot die oplewing van die Bisantynse Ryk in die 10de eeu.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy